Lyrics
Ey yeah check it, nou ons het vinnig af gekick net op die net
Insta sy was'nslay queen, haarpics slat die diepste
Ek comment emoji's,hartjies, liefde die storie raak diep brada hou vas minute

Ek like elke pic van haar nou van die oudste een tot die nuutste 'ghello
Ek kap haar an op die DM my ou cos I know that she knows 'n man smaak vir 'n bou
Sy sê my cool, sy's van die plek en Vrydag kan ek haar kom check
Ek vra haar watse tyd, se sê die aand, ek wys haar ok reg
Ek steek toe uit, sy klim toe in die kar in ek skrik my vrek
Want toe ek haar sien maak die skok my sê voetsek

Is net daar wat ek wys (Yoh yoh yoh)
Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no)
Want die's 'n ander meisie (Op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no)
Daai's nie jy nie, yoh (Yoh yoh yoh)

Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no)
Want die's 'n ander meisie (Op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no)
Daai's nie jy nie, yoh

Check it, ek vra ma vir nederige verskoning want almal is mooi in Jesus so oë, ma bliksem
This kind lyk nie soos nie photos lyk nie ek maak 'n pic oop en vra haar is dit jy die
Sy sê my nee, ek sê dankie Here
I'm sarcastic jinne daai's ek kyk ek doen dit met 'n Snapchat filter
Ek wys yoh ek sê my kop raak sommer duislig, why, baby girl you're so creative
Thank you

Ek check yoh, as ek nou loop gaan dit rou wees
Wil wys ek smaak haar nie maar dit moet nou wees
Want ek check dan die DM's toe ek sê ek wou haar ou wees, hoe maak 'n manne nou jis
Ek's in 'n saak bru, gecatfish in die straat vra haar baba don't you have 'n nca bra too
Sy sê ja ek sê cool kan ek gou saam met haar praat
Cos you know what, my bra actually smaaks you

Is net daar wat ek wys (Yoh yoh yoh)
Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no)
Want die's 'n ander meisie (Op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no)
Daai's nie jy nie, yoh (Yoh yoh yoh)

Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no)
Die's 'n ander meisie (Op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no)
Daai's nie jy nie, yoh

(Is nie jy nie, nee dit is nie jy nie) Kyk hierso babygirl
Kan ons al die grappies op 'n stokkie sit asseblief (Dis 'n ane meisie, dis 'n ane meisie)
Jy weet die meisie wat ek rerig saam mee gechat het is daar in die huis gebly (Is nie jy nie, nee dit is nie jy nie)
Kan jy haar vra om uit die huis uit te kom asseblief (Dis 'n ane meisie)
Want die meisie in die photo en jy is voor God nie dieselfde persoon nie

Is net daar wat ek wys (Yoh yoh yoh)
Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no)
Want die's 'n ander meisie (Op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no)
Daai's nie jy nie, yoh (Yoh yoh yoh)

Ek wys haar nee man is nie jy nie (Oh no no)
Die's 'n ander meisie (Op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie (Oh no no)
Daai's nie jy nie, yoh

Kyk hieso ouens, die kinnes remind my van die burgers op TV my bru
Expectation meet nie die reality nie
Chise
Hou dit natural baba
1 0 2 2 3 point 9

Copyright: Universal Music Publishing Group
Writer(s): EARL-HENRI SWARTZ, VAUGHAN FOURIE




Download SoundHound
The only App that can give you results through singing and humming search!
You can sing any song from this artist to help SoundHound users find it!