Lyrics
Yeah check it, yo
Ek het myself 'n lekke bad mama jama, curvy body if she was a track she'd be a banger
Flippen reg all the ouens wanna bag her, 6 inch heels other kinders can't stand her
Want jy kan gaan waar ek gaan vir 'n paar minute los dan blok sy comfortable man
Sê my hoeveel ouens kan getuig soos die dag
Sy glo in my ek glo in haar ons hou vetroue vol man

Whoa man weet jy dat die is my ride die Bonnie to my Clyde
Hoe ek ons sien binne in my minds eye
Siekie in haar dm you can't even slide guy verhouding tussen-kie
And I just had gooi this rhyme is te nca brie I had to just rebuttle it back haar stap is click clack
You don't want no trouble with that sy gee my loyalty en ek gee haar die loyalty back
Want ons verhouding is 'n houding en sy hou dit intact met net facts

Baby boy jy het my hartjie
En ek vetrou dit saam met jou
So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie
Ek loop die volle stryd met jou

Want jy's my forever en sonder jou's dit never
En ek is so so lief vir jou
My liefde's 'n belegging ek gee God al die aanseging
Want ek voel soos 'n waardevolle vrou

Yeah check it, yo
Ek sal alles in my krag doen vir die fruity cutie beauty
Girl jy kry my aan die waarheid at all times when you speak
Weet da was al ander manne ek is nou die dude altyd en vir ewig
Gee ek mening vir jou baba you'll see
I didn't come here to verspeel your time ek is liefdevol en funny baba here's your guy
Verkies vir jou hie naby want dit sal my airtime
Want elke call wat ons twee het we never say bye

Better days is on the verge I fell in love with her when she was at her worst
En al my ex'e was 'n practice round for this jy maak my lewe lekke alles met jou is 'n plus
Praat altyd van jou lyk ek het jou op my brood geëet
Ek was okal verlief maar nog nooit so gewees
Jou liefde het my vertroue in geloof genees ek gaan op een kniëe eendag sak my skat
Ek hoop jy's so gereed

Baby boy jy het my hartjie
En ek vetrou dit saam met jou
So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie
Ek loop die volle stryd met jou

Want jy's my forever en sonder jou's dit never
En ek is so so lief vir jou
My liefde's 'n belegging ek gee God al die aanseging
Want ek voel soos 'n waardevolle vrou

Yeah check it
Jou vetroue in my is veilig om jou hart te beskerm
Ek sal dit dubbel en dwars met warme liefde ontferm
Skoenlappers wapper my wakker binne in my derms
Want jy's gegee vir my ek het geland met 'n helm
Forever or never cancel die laas genoem baby ek's vani dal en jy bring dag lig vir my hier
Was een keer gesê ek moet mooi agter jou kykie want 'n waardevolle vrou
Sal ek nie twee keer kry nie chise

Baby boy jy het my hartjie (My hartjie)
En ek vetrou dit saam met jou (En ek vetrou dit saam met jou)
So dit maak nie saak ook waar jy ooit sal gaan nie
Ek loop die volle stryd met jou (Loop die volle stryd met jou)

Want jy's my forever en sonder jou's dit never (Forever, never)
En ek is so so lief vir jou
My liefde's 'n belegging ek gee God al die aanseging
Want ek voel soos 'n waardevolle vrou (Is vani dal af meisie)

Copyright: Universal Music Publishing Group
Writer(s): EARL-HENRI SWARTZ




Videos
Close
Early B - Forever Or Never ft. Anny
Early B feat. Anny - Forever or Never (Official Audio)
Music: Early B & It’s Anny perform ‘Forever or Never’
Early B feat. Anny - Forever or Never (Lyric Video)
It’s ‘Forever or Never’ with Early B & It’s Anny’s new love song!
Early B Feat. Anny - Forever or Never (DJ Chello Remix)
Early B & Anny forever or never #fypシ #afrikaansemusiek
Download SoundHound
The only App that can give you results through singing and humming search!
You can sing any song from this artist to help SoundHound users find it!