Lyrics
Oh sy skut haar heupe
Hey sy lek haar lippe
Kan sien sy soek net dinge
Wil my trick met al haar nukke

Like vat my terug na jou huis toe
Laat ek jou net wys toe
Kom nader na my toe
Klim in my kar en ons gly toe

Heavy keen want sys oulik
Vat aan my been like oh shit
Ge-hypnotize met daai boude

Stop by my huis like nous it
Druk my vas ek is haarne
Trap saggies tot by my kamer
Ek sê moenie raas nie my ma hulle
As hulle wakker skrik is daar drama

En sys like

Wat
jy bly nog by jou ma
Uhm ek het vergeet om te sê ek het n boyfriend

Uhm

Jys n loser
Bel my n uber

En eks like
Uhm
Wat van jy gebruik jou voete

Dames sê my wat jou naam is
My naam is adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Terug in die club na n tydjie
Ontmoet 'n meisie stacey
En stacey het ń lyfie
Ek kannie ophou kyk nie

Sys like
Oh
Tell my jaw van die grond af
Vee die drool van my mond af
Sluk my laaste shot af
Tyd dat ek nou op draf

Sys like
Ek hoor jys n rapper
Jou naam is op almal se bekke
Jou liedjies klink so lekker
Wil jy hoor hoe singe ekke
Eks like
Ons moet dit buite vat
Die music is net way te hard

Sy ruk en vat my by die hand
En net daar
Toe ons buite trap

Begin haar hande te dwaal soos n kind wat verlore is in die spar
Wat soek na sy ma

En ewe skielik hoor ek n stem van agter af wat sê
Stacey? Is dit jy?

En net daar het ek n vuis hou van my lewe gekry

Haha

Dames sê my wat jou naam is
My naam is adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is adriaanes
En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is

Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC
Writer(s): Adrian Entwistle




Videos
Close
Biggy - Dames
Biggy - Dames
Biggy - Dames (The Giant Boyz)
Biggy Dames Adrianus challenge
Biggy - Dames (WHXT REMIX)
Biggy - Janneman
Biggy - Dames (Amapiano Remix)
Download SoundHound
The only App that can give you results through singing and humming search!
You can sing any song from this artist to help SoundHound users find it!